Share Casper de Vries - Vark in Hel on Computicket Casper de Vries is terug op die stand-up verhoog met n splinternuwe show. Omdat sommige suurknolle …
Casper de Vries - Vark in Hel

Casper de Vries - Vark in Hel

event information

Event Type: On Stage, Comedy

Casper de Vries is terug op die stand-up verhoog met n splinternuwe show.
Omdat sommige suurknolle hom in die verlede `n "Vark in Hel" genoem het, en omdat Casper van woordspelings hou, het hy besluit om die show "Casper de Vries - Vark in Hel" te noem.
Dis nie vir onvolwasse, sensitiewe of skokbare mense nie, want soos gewoonlik spot en satiriseer Casper weer met alles onder (en bo) die Son. Kom geniet n aand van Afrikaanse humor spesiaal vir diegene wat warm is van gees!


This event is taking place at more than one venue. Please select the venue you would like to book for.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view