Share My Vrou se Man se Vrou on Computicket Danksy Lefra Produksies is Suid-Afrika se gunsteling-klug in 2012 terug op die planke! Peet van Rens…
My Vrou se Man se Vrou

My Vrou se Man se Vrou

event information

Event Type: On Stage, Comedy

Danksy Lefra Produksies is Suid-Afrika se gunsteling-klug in 2012 terug op die planke! Peet van Rensburg se Afrikaanse vertaling van Ray Cooney se weghol-treffer, `My Vrou se Man se Vrou` toer vanjaar regoor die land. Die oorspronklike stuk, `Run for your Wife`, hou die rekord vir die langs-lopende klug op Londen se Wes-einde en het ook rekords in Suid-Afrika laat spat. Die hoofkarakter in My Vrou se Man se Vrou is John Smith, `n Londense taxi bestuurder wat saam met sy vrou Mary in Highgate woon ... en ook met sy vrou Barbara in Finchley, net vier minute uitmekaar. Natuurlik is die twee mevroue Smith salig onbewus van mekaar se bestaan, aangesien John sy ongereelde werksure gebruik as `n verskoning om sy dubbele lewe weg te steek. Maar `n ongeluk en `n verkeerde adres veroorsaak `n kettingreaksie en John moet bontstaan om te keer dat sy geheim op die lappe kom! En om sake te vererger, moet hy sy nuuskierige bure, `n vasberade joernalis en twee agterdogtige polisiemanne ontduik!


This event is taking place at more than one venue. Please select the venue you would like to book for.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view