12 Jul 12 - 13 Jul 12
Almal weet van bollemakiesie slaan,…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Almal weet van bollemakiesie slaan, maar wat is `n "holmakiesie"? Doen `n mens dit of kyk `n mens dit of eet `n mens dit? Marion Holm en Chris Vorster span weer saam om `n teks te skep wat oud en jonk sal laat giggel, goed voel en laat dink. "Holmakiesie"? miskien kan jy dit ook doen ? wie weet . . …
|
11 Jul 12 - 14 Jul 12
Teks en regie: Leon Kruger. Met Els…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Teks en regie: Leon Kruger. Met Elsabe Daneel, Susanne Beyers en Joanie Combrink
Drie jarelange vriendinne kom bymekaar om te herlaai. Hulle is dapper, eksentriek en boonop vies. Tussen joga en sopies spoel hulle mond uit oor karwagte, rietskraal winkelpoppe, kop-dokters en thongs. Die splinternu…
|
13 Jul 12 - 14 Jul 12
Jak de Priester vier sy 10 jaar in …
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Afri…
book
info
Jak de Priester vier sy 10 jaar in die musiekbedryf met die konsert. Hy doen dit met `n lieflike produksie wat die reis van die liedjieskrywer vasvang. Sally Williams nougat, Binnelanders, Groen mamba en soveel nuwe liedjies en ondervindings wat die lewe in Suid- Afrika in musiek omsit. Tien jaar la…
|
10 Jul 12 - 12 Jul 12
`n Klop. Die deur word oopgemaak. D…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
`n Klop. Die deur word oopgemaak. Daar is `n vrou by die deur. Die man herken haar nie. Sy het gekom om hom te herinner aan `n belofte wat hy 24 jaar vantevore gemaak het: om haar ewig lief te he. Wat volg, is `n vurige verhaal vol humor en kinkels wat mettertyd uitkring tot `n volbloed-tragedie.
|
10 Nov 12
Free State Symphony Orchestra`s 201…
|
31 May 12
Steinway Artist, and Gold Medallist…
Delivery options available: Print at home
Music
|
Clas…
book
info
Steinway Artist, and Gold Medallist of the 2008 New Orleans International Piano Competition, Spencer Myer is garnering stellar audience and critical acclaim from around the globe, rapidly establishing himself as one of the most outstanding pianists of his generation
|
08 Jun 12 - 17 Jun 12
Na twee uitverkoopte Staatsteater s…
Not available
book
info
Na twee uitverkoopte Staatsteater seisoene is Ons Vir Jou uiteindelik in Bloemfontein, vir slegs 11 vertonings.
Deon Oppperman en Sean Else se Boereoorlog musiekspel, Ons Vir Jou, is in 2008 vir die eerste keer aangebied in die Staatsteater en het in 2009 teruggekeer, op publieke aanvraag. Altes…
|
17 May 12
Russian cellist, Alexander Ramm is …
Music
|
Classic An…
book
info
Russian cellist, Alexander Ramm is the winner of several international and national competitions
|
12 Jul 12 - 15 Jul 12
Wanneer die kunssinnige Mirte en di…
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
Wanneer die kunssinnige Mirte en die ambisieuse Bea huis oppak, besef hulle daar is baie "huisraad" wat nie in bokse pas nie. En soos die laaste bokse gepak word, word krake in die verhouding bespeur waarvan die kleeflint nie meer so lekker sit nie. En die vraag kom op: Hoort hierdie twee omgee-mens…
|
02 Aug 12 - 20 Sep 12
Free State Symphony Orchestra`s 201…
festival
Part of the F S S O Concert Season festival
Music
|
Musi…
book
info
Free State Symphony Orchestra`s 2012 concert seasonThe concert opens with the clock striking twelve, and with the arrival of midnight Death tunes his fiddle while playing a tritone, the interval that used to be known as the ?devil in music.? Thus begins Saint-Saens` symphonic poem Danse macabre; the…
|
26 May 12
Womens conference encompassing ever…
Lifestyle
|
Religion
book
info
Womens conference encompassing every female in the church, inside and outside CRC, with the aim to build every women of every age
|
05 Oct 12
Conference with top class speakers …
Lifestyle
|
...more Li…
book
info
Conference with top class speakers from around the world with the purpose to commission, educate and equip our leaders and youth
Although the system only reflects the date 5 October, the conference starts at 19h00 on Tuesday 2 October and ends on Friday 5 October. Tickets are valid for all 4 day…
|
23 May 12 - 25 May 12
Three friends starting a business t…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Come…
book
info
Three friends starting a business together and the woman in their lives - Sipho believes he is cursed and out of luck with woman. Junior is frightened to commit and Jeff is in love. This is a tasty romantic comedy with a dash of spicy drama
|
17 May 12 - 19 May 12
In this dazzlingly charming child`s…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Chil…
book
info
In this dazzlingly charming child`s play, the stage is a circus, based, perhaps, on a single but prolific idea, namely "All the world`s a circus and we all have our parts to play". This children`s production deals ultimately with the imagination. It celebrates the imagination`s power to bring a belo…
|
17 May 12 - 18 May 12
Die hele wereld is opsoek na Markgr…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Come…
book
info
Die hele wereld is opsoek na Markgraaf - Visser soek sy handtekening, Mev Du Plooy is agter sy lyf aan, Klara wil haar man verneuk met hom en al wat tot sy redding kom is `n klok. `n Heerlike komedie vol misverstande, persoonsvergissing, lawwe karakters en vele aksie
|
11 Jul 12 - 13 Jul 12
Winter,1936. Die wind huil. Die sir…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
Winter,1936. Die wind huil. Die sirkus is op die dorp. `n Calvinistiese ma, haar jong dogter en `n oujongnooi om `n kombuistafel. Gaan daar weer die jaar `n jong meisie verdwyn? `n Klop aan die deur. `n Blinde konstabel. Sal hy hulle kan beskerm teen die boosheid van die nag?
Mis is `n drama van d…
|
13 Jul 12 - 15 Jul 12
In die uitdagende nuwe drama het di…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
In die uitdagende nuwe drama het die skrywer vir homself en die geselskap `n paar beperkinge gestel: Die stelstukke bly dieselfde, so ook die akteurs, die rot en die vuilbekpapegaai. Maar enige twee van vier verhale kan ontvou, en enige vier van agt karakters kan op die verhoog verskyn: Is dit die v…
|
10 Jul 12 - 14 Jul 12
Poppekas is `n nuutgeskrewe psigolo…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
Poppekas is `n nuutgeskrewe psigologiese drama. Die produksie ontbloot wat agter die geslote deure (en kasdeure) van hedendaagse koshuise gebeur. Temas soos ontgroening, magsmisbruik en die breinspoeling van `n broederbond word onder die vergrootglas geplaas. Vandag se jong laaities kyk lankal nie m…
|