12 Jul 12 - 13 Jul 12
Almal weet van bollemakiesie slaan,…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Almal weet van bollemakiesie slaan, maar wat is `n "holmakiesie"? Doen `n mens dit of kyk `n mens dit of eet `n mens dit? Marion Holm en Chris Vorster span weer saam om `n teks te skep wat oud en jonk sal laat giggel, goed voel en laat dink. "Holmakiesie"? miskien kan jy dit ook doen ? wie weet . . …
|
11 Jul 12 - 14 Jul 12
Tussen rap, joga en whisky waai die…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Tussen rap, joga en whisky waai die maskers. Drie jarelange vriendinne blaas stoom af, herlaai en vat mekaar aan. Hulle is uiteenlopend, eksentriek, dapper en boonop vies. Hul saamwees bewapen hulle om mans, kinders, ouderdom, karwagte, thongs, siekte en kopdokters vierkantig in die oe te kyk. Die g…
|
13 Jul 12 - 14 Jul 12
Jak de Priester vier sy 10 jaar in …
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Afri…
book
info
Jak de Priester vier sy 10 jaar in die musiekbedryf met die konsert. Hy doen dit met `n lieflike produksie wat die reis van die liedjieskrywer vasvang. Sally Williams nougat, Binnelanders, Groen mamba en soveel nuwe liedjies en ondervindings wat die lewe in Suid- Afrika in musiek omsit. Tien jaar la…
|
10 Jul 12 - 12 Jul 12
`n Klop. Die deur word oopgemaak. D…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
`n Klop. Die deur word oopgemaak. Daar is `n vrou by die deur. Die man herken haar nie. Sy het gekom om hom te herinner aan `n belofte wat hy 24 jaar vantevore gemaak het: om haar ewig lief te he. Wat volg, is `n vurige verhaal vol humor en kinkels wat mettertyd uitkring tot `n volbloed-tragedie.
|
07 Jul 12
Vodacom SupeRugby 2012
festival
Part of the SupeRugby 2012 festival
Not available
book
info
Vodacom SupeRugby 2012
|
26 May 12
Vodacom SupeRugby 2012
festival
Part of the SupeRugby 2012 festival
Not available
book
info
Vodacom SupeRugby 2012
|
08 Jun 12 - 17 Jun 12
Na twee uitverkoopte Staatsteater s…
Not available
book
info
Na twee uitverkoopte Staatsteater seisoene is Ons Vir Jou uiteindelik in Bloemfontein, vir slegs 11 vertonings.
Deon Oppperman en Sean Else se Boereoorlog musiekspel, Ons Vir Jou, is in 2008 vir die eerste keer aangebied in die Staatsteater en het in 2009 teruggekeer, op publieke aanvraag. Altes…
|
12 Jul 12 - 15 Jul 12
Wanneer die kunssinnige Mirte en di…
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
Wanneer die kunssinnige Mirte en die ambisieuse Bea huis oppak, besef hulle daar is baie "huisraad" wat nie in bokse pas nie. En soos die laaste bokse gepak word, word krake in die verhouding bespeur waarvan die kleeflint nie meer so lekker sit nie. En die vraag kom op: Hoort hierdie twee omgee-mens…
|
23 May 12 - 25 May 12
Three friends starting a business t…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Come…
book
info
Three friends starting a business together and the woman in their lives - Sipho believes he is cursed and out of luck with woman. Junior is frightened to commit and Jeff is in love. This is a tasty romantic comedy with a dash of spicy drama
|
11 Jul 12 - 13 Jul 12
Winter,1936. Die wind huil. Die sir…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
Winter,1936. Die wind huil. Die sirkus is op die dorp. `n Calvinistiese ma, haar jong dogter en `n oujongnooi om `n kombuistafel. Gaan daar weer die jaar `n jong meisie verdwyn? `n Klop aan die deur. `n Blinde konstabel. Sal hy hulle kan beskerm teen die boosheid van die nag?
Mis is `n drama van d…
|
13 Jul 12 - 15 Jul 12
In die uitdagende nuwe drama het di…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
In die uitdagende nuwe drama het die skrywer vir homself en die geselskap `n paar beperkinge gestel: Die stelstukke bly dieselfde, so ook die akteurs, die rot en die vuilbekpapegaai. Maar enige twee van vier verhale kan ontvou, en enige vier van agt karakters kan op die verhoog verskyn: Is dit die v…
|
10 Jul 12 - 14 Jul 12
Poppekas is `n nuutgeskrewe psigolo…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
Poppekas is `n nuutgeskrewe psigologiese drama. Die produksie ontbloot wat agter die geslote deure (en kasdeure) van hedendaagse koshuise gebeur. Temas soos ontgroening, magsmisbruik en die breinspoeling van `n broederbond word onder die vergrootglas geplaas. Vandag se jong laaities kyk lankal nie m…
|
12 Jul 12 - 14 Jul 12
"F" is vir "FUNdaMENTALism". Die "f…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
"F" is vir "FUNdaMENTALism". Die "fun"- en "mental"-aspekte van hierdie fenomeen word satiries ondersoek in hierdie kabaret oor die gevolge van uiterstes in alle aspekte van die lewe. Wees reg vir `n groot dosis ironie en, miskien, `n hernude verbintenis tot liefde vir jou naaste.
|
10 Jul 12 - 11 Jul 12
Op `n dag kom `n klomp mense met va…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Chil…
book
info
Op `n dag kom `n klomp mense met vangnette en toue na die bos. Hulle wil die Babalela en sy maats vang. Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die Fripperwakkies is baie bang, maar die Babalela het `n plan.
|
12 Jul 12 - 13 Jul 12
Lettie kom kuier op aarde en Lollos…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Chil…
book
info
Lettie kom kuier op aarde en Lollos, Minki, Alta en Disco vertel haar van al die wonderlike plekke en dinge wat hy al in Suid-Afrika gesien het! In die lewendige vertoning sal die Sama-wenners weer seker maak dat almal heerlik saam sing en dans.
|
10 Jul 12 - 14 Jul 12
Die land is in die moeilikheid! Kon…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Chil…
book
info
Die land is in die moeilikheid! Koning Richard is skoonveld en Prins John probeer wegloop met die wereld se geld. Boonop het hy nog die pragtige Marian ontvoer ook! Maar diep weggesteek in die Sherwood-woud is Robin Hood en sy bende besig om `n plan te beraam...
|
12 Jul 12
`n Aangrypende verhaal van twee vro…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Caba…
book
info
`n Aangrypende verhaal van twee vroue vasgevang in die soeke na identiteit, welvaart, oorlewing en vryheid in die laat 1800`s tot 1930`s in La Boca (geboorteplek van die tango) in Argentinie. Die musiek word as storie saamgeweef deur die verteller, pimp, klubeienaar en klient. Die habanera, bolero e…
|
11 Jul 12 - 14 Jul 12
Bram was soveel meer as die Afrikan…
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
Bram was soveel meer as die Afrikaner wat Madiba van die galg gered het. Hy was ook familieman, skrumskakel, Bloemfonteiner, terggees, klavierspeler en danser. Die stuk speel af in `n tronksel in Pretoria. Dit is die storie van `n man wat `n hoe prys vir sy ideale betaal het. Geinspireer deur gepubl…
|