27 Jun 12 - 30 Jun 12
Die ewig-kleurverwissele. verkleurm…
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
Music
|
...m…
book
info
Die ewig-kleurverwissele. verkleurmannetjie is vanjaar terug by Innibos met `n besondere verrassing. Feesgangers word vanjaar op groot skaal getrakteer met `n magiese samewerking tussen Chris Chameleon en die Drakensberg Seunskoor. Nie net gaan hierdie twee ikone van die Suid-Afrikaanse musieklandsk…
|
27 Jun 12 - 30 Jun 12
Die verhaal van `n meisie wat eens …
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
Die verhaal van `n meisie wat eens Mooi Maria was - totdat die noodlot toegeslaan het. Mooi Maria is diep ontroerend, maar tipies van Pieter Fourie se dramas wissel hy die dramatiese af met komiese oomblikke en getuig sy karakters van `n eg-menslikheid. Nes Fourie se Faan se trein en Faan se stasie …
|
27 Jun 12 - 30 Jun 12
Die buurtwag is uiters verteenwoord…
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Die buurtwag is uiters verteenwoordigend: `n Boer, `n Engelsman, `n tiener, `n gay man, `n bruin man en `n flerrie. Die Boer en die flerrie het die buurtwag gestig om van die Engelsman ontslae te raak, maar toe is die gay man `n vlieg in die salf, die tiener `n doring in die vlees en die bruin man `…
|
26 Jun 12 - 30 Jun 12
Danksy Lefra Produksies is Suid-Afr…
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Danksy Lefra Produksies is Suid-Afrika se gunsteling-klug in 2012 terug op die planke! Peet van Rensburg se Afrikaanse vertaling van Ray Cooney se weghol-treffer, `My Vrou se Man se Vrou` toer vanjaar regoor die land. Die oorspronklike stuk, `Run for your Wife`, hou die rekord vir die langs-lopende …
|
29 Jun 12 - 30 Jun 12
`n Klop. Die deur word oopgemaak. D…
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
`n Klop. Die deur word oopgemaak. Daar is `n vrou by die deur. Die man herken haar nie. Sy het gekom om hom te herinner aan `n belofte wat hy 24 jaar vantevore gemaak het: om haar ewig lief te he. Wat volg, is `n vurige verhaal vol humor en kinkels wat mettertyd uitkring tot `n volbloed-tragedie.
|
26 Jun 12 - 30 Jun 12
Kom kuier by die van Aardes van Gro…
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Kom kuier by die van Aardes van Grootoor en beleef die familie-intriges wat oor drie dekades afspeel. Dit is `n epiese "vervolgverhaal" van `n familie wat hulle erfgrond moet beskerm teen alles wat volksvreemd is. Hulle plaas alles wat preuts is op die spel en verdoesel in die proses `n paar geheime…
|
28 Jun 12 - 30 Jun 12
Diep, diep in `n donker bos, waar d…
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
On Stage
|
Chil…
book
info
Diep, diep in `n donker bos, waar die son net soms deur die takke loer, woon die Babalela en al sy maats. Op `n dag kom `n klomp mense met vangnette en toue. Hulle wil die Babalela en sy maats vang. Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die Fripperwakkies is baie bang. Maar die Babalela het `…
|
28 Jun 12 - 29 Jun 12
Kom beleef saam met ons drie wonder…
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
On Stage
|
Chil…
book
info
Kom beleef saam met ons drie wonderlike verhale uit die Bybel. Die verhaal van Noag se ark sal vir die jongspan nuwe betekenis kry en die uitbeelding van die gelykenis van die visse en die brode gaan nuut en vars en toepaslik aangebied word. In al die verhale staan Jesus se liefde sentraal en word d…
|
27 Jun 12 - 29 Jun 12
Haas Das bring vars nuus uit dierel…
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
On Stage
|
Chil…
book
info
Haas Das bring vars nuus uit diereland. Dit is sesuur en hier volg `n baie belangrike aankondiging. Haas Das se Nuuskas kom kuier binnekort in Menseland en hy bring al sy dierevriende saam om nuus en pragtige liedjies te bring. Hier volg `n nooduitsending - regstreeks vanaf INNIBOS KUNSTEFEES! Boebo…
|
27 Jun 12 - 30 Jun 12
Sarel Seemonster, Karel Kraai en Be…
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
On Stage
|
Chil…
book
info
Sarel Seemonster, Karel Kraai en Bennie Boekwurm is hier met splinternuwe stories, grappies en liedjies. Op `n vrolike manier word daar geleer hoe om te deel en hoe om lekker saam met jou maatjies te speel. Karel Kraai, Sarel Seemonster en Bennie Boekwurm is baie bly dat die eensame Kwaggatjie Wagga…
|
28 Jun 12 - 30 Jun 12
Jeanne Goosen se swart komedie het …
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
Jeanne Goosen se swart komedie het reeds bykans klassieke en kultusstatus bereik. Reeds met die eerste produksie was dit `n wegholsukses onder die publiek en aangeprys deur resensente en akademici. Nou, 20 jaar later, is die oorspronklike spelers, Andre Stolz en Lizz Meiring, weer die professor en s…
|
28 Jun 12 - 30 Jun 12
Neels van Jaarsveld is Dries Kloppe…
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Neels van Jaarsveld is Dries Klopper (28), `n doodgewone slotmaker wie se doodgewone, lekker lewe ontwrig word deur die oorweldigende uitdagings van vaderskap. Dis `n helse skok vir sy sisteem. Soos soveel jong pa`s voor hom kon hy nooit die aardskuddende, onthutsende veranderings en aanpassings in …
|
28 Jun 12 - 30 Jun 12
Willy Russel (Shirley Valentyn) se …
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Willy Russel (Shirley Valentyn) se Educating Rita vind `n tuiste in Afrikaans! Grieta wou haar lewe lank gaan studeer (want sy wil ALLES weet), maar nou is sy 29, getroud en `n haarkapper. Sy doen aansoek vir die University for Allprojek en so land sy by Frans wat verlief is op woorde, wereldromans …
|
29 Jun 12 - 30 Jun 12
Die aangrypende verhaal van `n ma e…
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
Die aangrypende verhaal van `n ma en seun, maar heel anders as die alledaagse verhale - hulle haat mekaar nie. Dis `n reistog van geloof, hoop en liefde wat hulle saam aanpak. Die stuk is deurvleg met verrassende elemente wat die gehoor die heeltyd laat wonder. Die stuk beloof baie deernisvolle situ…
|
28 Jun 12
Na meer as drie jaar keer Coenie de…
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
On Stage
|
Caba…
book
info
Na meer as drie jaar keer Coenie de Villiers terug met `n oorspronklike ateljee-album van wereldgehalte. Hart van glas bevat 14 snitte wat weereens bewys dat dit onmoontlik is om De Villiers se skeppende vermoens in `n blik te druk. Daar is `n skeut jazz, hy span kragte saam met die nuwe, alternatie…
|
28 Jun 12 - 30 Jun 12
`n Skreeusnaakse eenmankomedie oor …
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
`n Skreeusnaakse eenmankomedie oor persoonlikheidstipes en kommunikasiestyle soos gesien vanuit die oogpunt van die Windgat. Die gehoor onderneem `n reis van selfontdekking en ander persoonlikheidstipes in die wereld en kry die geleentheid om nie net vir hulself te lag nie, maar ook vir die eienaard…
|
28 Jun 12 - 30 Jun 12
Twee boeke van Frederick Nietsche e…
festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Twee boeke van Frederick Nietsche en Siener van Rensburg beland tussen Dolla se versameling Mills & Boons wat sy vir haar "trip" op die Costa Concordia bymekaar gemaak het. "Kennis is mag", se Nietsche, maar "kennis sonder begrip is gevaarlik". . . en, soos te wagte, kry Dolla onmiddellik `n uitnodi…
|
24 May 12
Die gehoor kan `n aand verwag waar …
Delivery options available: Print at home
Music
|
Afri…
book
info
Die gehoor kan `n aand verwag waar hy mense op `n wereld reis neem met lekker lag stories, uitspattige kostuums en wereldse musiek. Daar is geen ander kunstenaar in Suid Afrika soos Nataniel. Sy produksies is uniek!
|