11 Jul 12 - 14 Jul 12
Gedink jy`t die laaste gesien van d…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Afri…
book
info
Gedink jy`t die laaste gesien van die skreeusnaakse Grot-familie? Dink weer. Die patriarg van die spulletjie het nog nie sy se gese nie. GROET DIE GROTOUPA is `n uit die maag uit lag, astrante en lekker aweregse blik op ouer mense. Veral ouer mans. Moenie dink jou dierbare oupa is so sedig soos…
|
11 Jul 12 - 14 Jul 12
Oud en jonk kan regskuif vir twee v…
On Stage
|
Children's…
book
info
Oud en jonk kan regskuif vir twee verhale uit Blommeland. In Liewe Heksie en die Tuppels is Karel Kat baie beswaard, want sy mense familie wil ontslae raak van hom. Heksie en Blommie gaan help, maar Heksie veroorsaak groot drama wanneer sy besluit om net so rukkie in Karel se nuwe kar te sit en te…
|
05 Aug 12
Dis sekerlik net elke skrikkeljaar …
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Come…
book
info
Dis sekerlik net elke skrikkeljaar dat jy Tobie Cronje, Lizz Meiring, Melt Sieberhagen, Karen Wessels en Hannes Brummer saam op een verhoog sal sien. Elkeen van die vyf kry `n beurt as solo-komediant met twee sketse en `n gedeelte "stand-up". `n Komedieskouspel wat beloof om die lagspiere oortyd te …
|
29 Jun 12 - 27 Oct 12
Kevin Perkins aka Mike Naicker is b…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Come…
book
info
Kevin Perkins aka Mike Naicker is back for some side splitting comedy. Kevin has established himself as a world class comedy act and has a fan base on 3 continents to prove it. Returning for another successful show series, this will be, as always, a night of unforgettable comedy not to be missed. Sh…
|
13 Aug 12
The phenomenal rock-production Davi…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Afri…
book
info
The phenomenal rock-production David`s Confession - About Time made a big and successful comeback. Good news for all the followers and rock music lovers who missed it. Maestro Mel Botes, talented lead guitarist and creator of the production, will take centre stage and will be supported by top musici…
|
15 Jul 12
Mel het na die vrystelling van Oomb…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Afri…
book
info
Mel het na die vrystelling van Oomblik van Waansin in 2001 verskeie ander projekte aangepak soos Flight of Bird, Nice to Meet You en Ek like jou Ma. Hy doen die afgelope 4 jaar `n uiters suksesvolle produksie genaamd `Crazy Diamond - A Tribute to Pink Floyd`. Ander huidige projekte is David`s Confe…
|
25 May 12
As jy lief is vir mooi melodie, tre…
Delivery options available: Print at home
Not available
book
info
As jy lief is vir mooi melodie, treffende liriek wat meevoer en stories vertel, as jy selfs nog `n bietjie nader aan jou geliefde wil sit en wil baai in die mooi van die liefde en ons land en sy mense, kan jy met `n geruste hart jou plek bespreek by die Atterbury Teater vir die musiek van Lize Beekm…
|
28 May 12
Nataniel gaan hierdie jaar vier koo…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Afri…
book
info
Nataniel gaan hierdie jaar vier kooksessies by ons teater aanbied! Hy is `n uitstekende sjef en sy spontane kwinkslae in ons "Pretoria Kook"-sessie verlede jaar het die gehoor laat rol van die lag! Op 28 Mei word "Herfskombuis" aangebied.
|
18 Jun 12
Movie Premiere - Music Documentary
…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Afri…
book
info
Movie Premiere - Music Documentary
In Februarie 2012 het vier liedjieskrywers die onbekende ingestap. Hulle moes `n hele album se musiek in drie dae skryf.
Hulle moes vars inspirasie kry. Die Karoo se sterre, vlaktes en mense het hulle geroep. Hierdie is hulle storie... met Retief Burger,Louis Bri…
|
24 Jun 12 - 27 Jun 12
Die Visagie-kinders beleef `n krisi…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Afri…
book
info
Die Visagie-kinders beleef `n krisis: Ma is hoogswanger, ly aan babakoors en dwing die kinders om `n interaktiewe babapop te versorg. Die supercool kinders installeer `n SMS-masjien waarbinne hulle stilletjies met die gehoor kan kommunikeer. Iets loop egter skeef `n Skreeusnaakse komedie vir die hel…
|
09 Jun 12 - 10 Jun 12
Die Drie Reisigers (Johan Badenhors…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Afri…
book
info
Die Drie Reisigers (Johan Badenhorst, Dana Snyman en Johan Bakkes) vat weer die pad saam met die reisende troebadoer, Valiant Swart... Na die sukses van die eerste Oudioboek, Drie Reisigers aan die Woord, wat in 2011 uitgereik is, het die manne ? nuwe dubbel-CD opgeneem met van hulle gewildste reisv…
|
25 Jul 12
Twee boeke van Frederick Nietsche e…
Delivery options available: Print at home
Not available
book
info
Twee boeke van Frederick Nietsche en Siener van Rensburg beland tussen Dolla se versameling Mills & Boons wat sy vir haar "trip" op die Costa Concordia bymekaar gemaak het. "Kennis is mag", se Nietsche, maar "kennis sonder begrip is gevaarlik". . . en, soos te wagte, kry Dolla onmiddellik `n uitnodi…
|
22 Jun 12
Altus Theart, of beter bekend as Fa…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Come…
book
info
Altus Theart, of beter bekend as Fafa van Getroud met Rugby en Killer Botha van Bakgat 1 & 2 speel die rol van Bobby in hierdie eenman-komedie. Die produksie het `n weghol sukses gehad by KKNK en die Volksbladfees. Dit is `n vertaling van The Male Intellect - an oxymoron deur Robert Dubac. Elzette …
|
20 Jul 12 - 21 Jul 12
"As herinneringe verdwyn, bly die l…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Afri…
book
info
"As herinneringe verdwyn, bly die liefde tussen ma en seun die enigste onthou", - VOOR EK VERGEET .Voor ek vergeet is `n reistog van geloof, hoop en liefde wat ma en seun saam aanpak. Die stuk is deurvleg met verrassende elemente wat die gehoor die heeltyd laat wonder oor so baie dinge.
Voor ek ve…
|
21 Jun 12
Joseph Clark (lead vocals / piano /…
Delivery options available: Print at home
Music
|
Conc…
book
info
Joseph Clark (lead vocals / piano / harmonica / percussi. Johan Kelber (piano / cello / bac. vocals), Nathan Smith (guitar / backing vocals) and Peach van Pletzen / Yesterday`. Pupil (drums) take you on a laid-back musical journey with the music of Eric Clapton, Bryan Adams, The Beatles, Robbie Wi…
|
05 Sep 12
It was described as: "Truly a breat…
Delivery options available: Print at home
Music
|
Afri…
book
info
It was described as: "Truly a breathtaking compilation of music, acting, visuals and much more. This has got to be a great first in South Africa. Different? Yes. A new era in music in South Africa? Most definitely yes! A dynamic inspiration for all who dare to experience this. Mel Botes`s visual mus…
|
21 May 12
BARBRA STREISAND an intimate journe…
Delivery options available: Print at home
Music
|
Conc…
book
info
BARBRA STREISAND an intimate journey with ILSE MAZZONE
Ilse Mazzone, nationally recognized vocal authority and amazing, talented singer / songwriter, is a lifelong devotee and student of her idol, Barbra Streisand. For Ilse the time is right for an emotional and personal tribute to Barbra. Immerse …
|
11 Jun 12 - 12 Jun 12
Vir die eerste keer in die geskiede…
Delivery options available: Print at home
Music
|
Afri…
book
info
Vir die eerste keer in die geskiedenis van St Alban`s College hou hulle `n Afrikaanse produksie. `n Volskaalse produksie kompleet met seuns van hierdie skool wat toneel speel, dans en sing. Beslis `n eerste van sy soort in die Ooste van Pretoria.
Die skrywer en vervaardiger van hierdie produksie…
|