highlighted events

All Events • Centurion Theatre • Anytime
Jak de Priester - Van Nougat tot nou
Jak de Priester - Van Nougat tot nou

25 May 12

Jak de Priester vier sy 10 jaar in …

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
Jak de Priester vier sy 10 jaar in die musiekbedryf met die konsert. Hy doen dit met `n lieflike produksie wat die reis van die liedjieskrywer vasvang. Sally Williams nougat, Binnelanders, Groen mamba en soveel nuwe liedjies en ondervindings wat die lewe in Suid- Afrika in musiek omsit. Tien jaar la…
Winter with Nataniel
Winter with Nataniel

21 Jun 12 - 30 Jun 12

New stories, new songs and new cost…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | ...m…

book info
New stories, new songs and new costumes with Nataniel, Charl du Plessis (keyboards) and Juan-Pierre Oosthuizen (guitar). Show 70% Afrikaans, 30 % English
Navi Redd 2012
Navi Redd 2012

08 Jun 12

Accapelle Groep: Navi Redd kom verm…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | ...m…

book info
Accapelle Groep: Navi Redd kom vermaak ons weer met hul uitstekende Talent.
Speel Rocco en Lizz
Speel Rocco en Lizz

25 Jul 12 - 28 Jul 12

Speel is n eertse op die wereldverh…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | ...m…

book info
Speel is n eertse op die wereldverhoog. Speel is n Rare, sprokie vir grootmense. Toneel en musiek word vermeng tot n nuwe Teatertaal. Lizz Meiring en Rocco de Villiers span saam om die verhaal te vertel van 2 eksentrieke karakters-Belgiese vrou en Italiaanse Pianis. Hierdie splinternuwe en oorspronk…
Ses Snare 2012
Ses Snare 2012

24 May 12

Die gewilde groep Ses snare tree by…

Music | Afrikaans

book info
Die gewilde groep Ses snare tree by Centurion Teater op,met onder andere Blackie Swart,Thean Kotze,M.D Greyling,Wouter van De Venter ens.. Ses Snare 2012
Le - Chelle CD Launch
Le - Chelle CD Launch

30 May 12

Die bekendstelling van die splinter…

Music | ...more Mu…

book info
Die bekendstelling van die splinternuwe Suid Afrikaanse Kunstenaar,Le Chelle,se Debuut Album. In samewerking met Johan Kelber en Mauritz Lotz is dit beslis `n kraakvars klank om nie mis te loop nie.
Ping met Lizz Meiring & CH2
Ping met Lizz Meiring & CH2

26 May 12

Ping is `n komiese kleinkuns kitaar…

Music | ...more Mu…

book info
Ping is `n komiese kleinkuns kitaar kabaret. Die bekende kitaar duo CH2 en Lizz Meiring span saam om `n vars blik op musiekopvoerings te bied.Van die klassieke werke tot jazz, volkswysies, flamenco en eie komposisies word vervleg met Lizz se verbale interpretasies.
Zoid Afrika Karen Zoid Unplugged
Zoid Afrika Karen Zoid Unplugged

05 Jul 12

Ons vir Jou Zoid Afrika. Die bekroo…

Delivery options available:
Print at home

Music | ...m…

book info
Ons vir Jou Zoid Afrika. Die bekroonde rocker Karen Zoid is terug met `n kraakvars nuwe album getiteld Zoid Afrika. Zoid keer terug na haar wortels. Zoid Afrika gaan beslis grense verskuif en opslae maak.

PACKAGES



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view