highlighted events

All Events • Joburg Pro Musica Theatre • Anytime
Nataniel  in  Concert
Nataniel in Concert

01 Jun 12 - 03 Jun 12

Nataniel returns to the Joburg Pro …

Music | Afrikaans

book info
Nataniel returns to the Joburg Pro Musica Theatre with some of his highlights from 2012 and his Black White man woman production as well as new material. New stories in both English and Afrikaans will leave the audience crying with laughter. He shares the stage with planist and Steinway Artist Charl…
Val Whyte Bursary Gala
Val Whyte Bursary Gala

25 May 12 - 26 May 12

This group of robust youth with ood…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Danc…

book info
This group of robust youth with oodles of energy and enthusiasm offer a showcase of modern, traditional and sarafina dance. "We want people to appreciate the beauty of our cultural diversity and we aspire to transform the lives of young blood in society through dance." T…
Krismis  van Map Jacobs
Krismis van Map Jacobs

05 Jun 12

Adam small se toneelstuk, Krismis v…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
Adam small se toneelstuk, Krismis van Map Jacobs, kry gestalte in die vroee sewentigerjare op die Kaapse Vlakte. Dit handel oor die swaarkry, die hartseer, maar ook die goeie tye voor die `Big Days`. Map Jacobs verlossing le opgesluit in die mense rondom hom. Sy soektog na identlteit lef die gehoor …
100% Volroom Melt
100% Volroom Melt

15 Jun 12

Melt Sieberhagen is onteenseglik ve…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Come…

book info
Melt Sieberhagen is onteenseglik ventersdorp se vreemdste uitvoerproduk. Ooit. Hierde is sy eerste solo-stand-up komedie aanbieding en gehore kan verseker wees van humor wat wissel van skerp, pittig en spitsvondig tot ietwat obskuur en aweregs maar dis belsis nooit vervelig nie.Melt Sieberhagen is o…
Dis koue kos, skat
Dis koue kos, skat

14 Jun 12

In Marita van der Vyver se Dis Koue…

On Stage | Comedy

book info
In Marita van der Vyver se Dis Koue Kos, Skat maak ons kennis met Clara Brand, korrespondent van faam. Sy skreeu om wraak, want haar man het haar gelos vir een van haar vriendinne! Dis `n vreeslose, soms skreeusnaakse ontboeseming. Dit skitter, ontplof, skok en verkwik en sal vroue en mans vermaak. …
Kopstukke
Kopstukke

16 Jun 12

Jeanne Goosen se swart komedie het …

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Dram…

book info
Jeanne Goosen se swart komedie het reeds bykans klassieke en kultusstatus bereik. Reeds met die eerste produksie was dit `n wegholsukses onder die publiek en aangeprys deur resensente en akademici. Nou, 20 jaar later, is die oorspronklike spelers, Andre Stolz en Lizz Meiring, weer die professor en s…
Schubert Klavier Kwintet Forel
Schubert Klavier Kwintet Forel

17 Jun 12

Die Forel Kwintet is een van Schube…

Delivery options available:
Print at home

Music | Clas…

book info
Die Forel Kwintet is een van Schubert se beste komposisies, asook een van die gewildste kamermusiek werke ooit. Dit word hier gespeel saam met vars verwerkings van Afrikaanse kontemporere liedjies deur Lizelle le Roux (viool), Jeanne-Louise Moolman (alt-viool), Susan Mouton (tjello), Christi-Louise …

PACKAGES



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view