highlighted events

All Events • Klein Libertas Teater • Anytime
Ou Blare @ Fees van die Uitverkooptes
Ou Blare @ Fees van die Uitverkooptes

25 May 12

Tussen rap, joga en whisky waai die…

festival
Part of the Fees van die Uitverkooptes festival

On Stage | Come…

book info
Tussen rap, joga en whisky waai die maskers. Drie jarelange vriendinne blaas stoom af, herlaai en vat mekaar aan. Hulle is uiteenlopend, eksentriek, dapper en boonop vies. Hul saamwees bewapen hulle om mans, kinders, ouderdom, karwagte, thongs, siekte en kopdokters vierkantig in die oe te kyk. Die g…
Buitepos
Buitepos

23 May 12 - 26 May 12

Deur Rachelle Greeff. Regie: Fred A…

festival
Part of the Fees van die Uitverkooptes festival

On Stage | Afri…

book info
Deur Rachelle Greeff. Regie: Fred Abrahamse Ontwerp Marcel Meyer Met Deon Lotz, Deirdre Wolhuter en Jill Middlekop Na die sukses van Die Naaimasjien volg Rachelle Greeff se tweede toneelstuk. Die keer oor `n man wat elke laatmiddag in die droe rivierloop buite die Karoodorp Buitepos alleen met s…
N is vir Neurose
N is vir Neurose

21 May 12 - 26 May 12

Teks en regie: Christiaan Olwagen. …

festival
Part of the Fees van die Uitverkooptes festival

On Stage | Afri…

book info
Teks en regie: Christiaan Olwagen. Met Hannah Borthwick, Roeline Daneel, Mariechen Vosloo en Wessel Pretorius `n Kitchen tea. Liz trou. Rachelle en Shani p#$ mekaar af. `n Klop aan die deur. `n Polisieman. ` Paar wynglase later neem die aand `n wending wat hulle vir ewig sal verander. Hierdie swa…
Nag Ma
Nag Ma

21 May 12 - 26 May 12

Deur Marsha Norman. Vertaling en ve…

festival
Part of the Fees van die Uitverkooptes festival

On Stage | Afri…

book info
Deur Marsha Norman. Vertaling en verwerking: Antoinette Louw en Sandra Prinsloo. Met Sandra Prinsloo en Antoinette Louw. Regie: Lara Bye Saterdagaand. Twee vroue. Een geweer... `n Ma wat haar dogter langer by haar wil hou. Die bloed wat ons bind, en wat ons soms versmoor. Die begeerte om gehoor t…

PACKAGES



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view