highlighted events

All Events • Kraaifontein Civic Centre • Anytime
Bobby van Jaarsveld + Le-Lue Roode
Bobby van Jaarsveld + Le-Lue Roode

28 Jul 12

Opskop Promosies bied aan Bobby van…

Music | Afrikaans

book info
Opskop Promosies bied aan Bobby van Jaarsveld & Le-Lue Roode Bobby van Jaarsveld, ook onlangs aangewys as Cosmo 2012 se sexyste man, is verseker een van die gunsteling Suid Afrikaanse kunstenaars. Kom geniet die aand saam met Bobby en sy volle orkes vir `n onvergeetlike aand van Afrikaanse musiek.…
Ray Dylan
Ray Dylan

25 May 12

Ray Dylan sing al sy treffers: vera…

Music | Afrikaans

book info
Ray Dylan sing al sy treffers: veral van die nuwe CD.Hy sing ook `n paar country trffers. Nog `n konsert aangebied deur Bakgat promosies. For more information visit: www.bakgatpromosies.co.za
Emo Adams+Wicus van der Merwe
Emo Adams+Wicus van der Merwe

18 Aug 12

Emo Adams en Wicus van der Merwe op…

Music | Afrikaans

book info
Emo Adams en Wicus van der Merwe op een vehoog. Dit gaan baie snaaks wees, gaan jou lagspiere dit hou. For more information visit: www.bakgatpromosies.co.za

PACKAGES



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view