12 Jul 12 - 13 Jul 12
Almal weet van bollemakiesie slaan,…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Almal weet van bollemakiesie slaan, maar wat is `n "holmakiesie"? Doen `n mens dit of kyk `n mens dit of eet `n mens dit? Marion Holm en Chris Vorster span weer saam om `n teks te skep wat oud en jonk sal laat giggel, goed voel en laat dink. "Holmakiesie"? miskien kan jy dit ook doen ? wie weet . . …
|
11 Jul 12 - 14 Jul 12
Tussen rap, joga en whisky waai die…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Tussen rap, joga en whisky waai die maskers. Drie jarelange vriendinne blaas stoom af, herlaai en vat mekaar aan. Hulle is uiteenlopend, eksentriek, dapper en boonop vies. Hul saamwees bewapen hulle om mans, kinders, ouderdom, karwagte, thongs, siekte en kopdokters vierkantig in die oe te kyk. Die g…
|
10 Jul 12 - 12 Jul 12
`n Klop. Die deur word oopgemaak. D…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
`n Klop. Die deur word oopgemaak. Daar is `n vrou by die deur. Die man herken haar nie. Sy het gekom om hom te herinner aan `n belofte wat hy 24 jaar vantevore gemaak het: om haar ewig lief te he. Wat volg, is `n vurige verhaal vol humor en kinkels wat mettertyd uitkring tot `n volbloed-tragedie.
|
10 Jul 12 - 12 Jul 12
In 1938 vlug `n Joodse gesin voor d…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
Lifestyle
|
Film
book
info
In 1938 vlug `n Joodse gesin voor die Nazi-verskrikking na Kenia, waar die pa `n plaas bestuur en ook die ma dit moeilik vind om aan te pas. Maar dit is die dogter, Regina, wat hier floreer: sy leer die taal en plaaslike gebruike ken en beleef intense vriendskappe. Die Keniaanse verblyf word `n tyd …
|
10 Jul 12 - 12 Jul 12
Die skrywer en rolprentmaker Marcel…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
Lifestyle
|
Film
book
info
Die skrywer en rolprentmaker Marcel Pagnol het `n skatkis van verhale nagelaat oor sy geliefde Provence. Hier is die verhaal van liefde oor sosiale klasgrense heen en van oorlog as die groot gelykmaker. Patricia is die pragtige dogter van Amoretti, die putgrawer (Auteuil). Sy raak verlief op die ryk…
|
10 Jul 12 - 12 Jul 12
Fotograaf Bob Griffioen se vriendin…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
Lifestyle
|
Film
book
info
Fotograaf Bob Griffioen se vriendin sterf terwyl hy besig is om dokumentere beeldmateriaal te versamel in Afghanistan. Veertien maande later kry hy `n opdrag van National Geographic om die natuurlewe op die eiland Texel te fotografeer. Daar ontmoet hy `n nudistiese kelner-student, Kathleen. Hulle be…
|
11 Jul 12 - 13 Jul 12
In die noorde van Nederland word di…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
Lifestyle
|
Film
book
info
In die noorde van Nederland word die "Elfstedetocht" jaarliks aangebied in Januarie of Februarie indien die weersomstandighede dit toelaat. Hierdie uitmergelende ysskaats-resies oor 200km moet voltooi word teen middernag. Die prent is gegrond op die ware gebeure op die vreesaanjaende dag in 1963 toe…
|
12 Jul 12 - 14 Jul 12
BATTLEFIELD (Campo de Batalla)
Sp…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
Lifestyle
|
Film
book
info
BATTLEFIELD (Campo de Batalla)
Spanje | 2010 | 13 minute
Taal: Spaans, Engelse onderskrifte
BOKSER Suid-Afrika | 2011 | 12 minute
Taal: Afrikaans, Engelse onderskrifte
DULCE / SWEET Spanje | 2011 | 11 minute
Taal: Spaans, Engelse onderskrifte
GRANDMA MUST GET DRY Italie | 2010 | …
|
13 Jul 12 - 14 Jul 12
NEAR LIFE Suid-Afrika | 2010 | 21 m…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
Lifestyle
|
Film
book
info
NEAR LIFE Suid-Afrika | 2010 | 21 minute
Taal: Engels M
NIGHT VISIT Pole | 2011 | 24 minute
Taal: Pools, Engelse onderskrifte
PIMENTO (Pepper) Brasilie | 2010 | 13 minute
Taal: Portugees, Engelse onderskrifte
STANKA GOES HOME Bulgarye | 2010 | 15 minute
Taal: Bulgaars, Engelse ond…
|
12 Jul 12
`n Geleentheid wat geen boek- of te…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
Lifestyle
|
Cult…
book
info
`n Geleentheid wat geen boek- of teatermens durf mis nie. `n Onthaal waar 10 persone per tafel aansit van wie twee skrywers / akteurs sal wees. Die gaste ruil tafels na elke gereg en kry so die geleentheid om met 20 skrywers / akteurs te gesels. Bekendes soos Deon Meyer, Kerneels Breytenbach, Wilna …
|
11 Jul 12
Lux Verbi bied weer sy gewilde Hebr…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
Lifestyle
|
Cult…
book
info
Lux Verbi bied weer sy gewilde Hebreeuse ontbyt met skrywer Marzanne Leroux-Van der Boon aan. Sy gesels oor haar vyfde roman in die Israelreeks Go`el Yisra`el en oor haar reise na Israel. Boekpryse is te wen en elke ontbytganger kry `n bederfpakkie.
|
12 Jul 12 - 14 Jul 12
Drie vertonings wag waarin die geho…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
Lifestyle
|
Cult…
book
info
Drie vertonings wag waarin die gehoor hul gunsteling-gedigte mag voorle vir vertolking deur die gesoute stemkunstenaars Chris van Niekerk en Elsabe Daneel, wat ook hul gunstelinge sal voorlees
|
13 Jul 12
Kerneels Breytenbach ondervra beken…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
Lifestyle
|
Cult…
book
info
Kerneels Breytenbach ondervra bekende skrywers, smulpape, resepte-boekmakers en sjefs oor hul ervarings en onderonsies met die vele feite en geite van kookboeke en die skryf daarvan. Met Deon Meyer, Hennie van Coller en Sune Niemand.
|
14 Jul 12
Albe Grobbelaar, bekende joernalis,…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
Lifestyle
|
Cult…
book
info
Albe Grobbelaar, bekende joernalis, se die volgende oor die fotoversameling: "Die Amerikaanse fotograaf Diane Arbus het eens opgemerk dat `n foto `n geheim is oor `n geheim. Hoe meer dit jou vertel, hoe minder weet jy. Hierdie versameling deur sewe amateurfotograwe het my van die begin gefassineer. …
|
11 Jul 12
Karlien Thomashoff en haar argitekv…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
Lifestyle
|
Cult…
book
info
Karlien Thomashoff en haar argitekvennote het al enigiets van tolhekke tot besonderse huise ontwerp, asook van staatsgeboue tot padinfrastruktuur. Haar menings oor historiese bewaring, tegniese vernuwing en ontwerpkritiek is al gepubliseer.
|
14 Jul 12
`n Samespel tussen kos, woord en wy…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
Lifestyle
|
Cult…
book
info
`n Samespel tussen kos, woord en wyn, musiek en liriek. Kom wees deelgenoot van `n besonderse ontbyt, voorgesit deur Suid-Afrika se voorste gastehuis, De Oudekraal. Marie Lombaard en haar personeel gaan `n heerlike driegang-maal voorsit, gekomplementeer deur wyn en vonkelwyn en aangebied deur die Bl…
|
10 Jul 12
Hennie van Coller gesels met Loodt …
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
Lifestyle
|
Cult…
book
info
Hennie van Coller gesels met Loodt du Plessis, Petrovna Metelerkamp, Etienne Bloemhof en Riana Barnard oor vrae soos: Wat is `n e-boek, `n iPad, `n Kindle of `n tablet of al drie saam? Hoe verskil die uitgewer se insette van die met die uitgee van `n papierboek? Hoe word e-boeke en veral Afrikaanse …
|
11 Jul 12
Hennie van Coller gesels met Reney …
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
Lifestyle
|
Cult…
book
info
Hennie van Coller gesels met Reney Warrington, Chris van Niekerk en Andre Stolz oor die onderwerp. Die gesprek word verder aangevul deur `n DVDopname van Izak de Vries waarin Hennie Aucamp ook antwoord op vrae oor spesifieke aspekte van die onderwerp.
|