06 Oct 12 - 14 Oct 12
Huisgenoot-Skouspel is Suid-Afrika …
Music
|
Afrikaans
book
info
Huisgenoot-Skouspel is Suid-Afrika se grootste Afrikaanse musiekkonsert en vanjaar `n samekoms van 50 sangers op een verhoog. Dis `n fees van treffers met `n rits bekendes: van Manie Jackson, Kurt Darren, Gerhard Steyn en Snotkop tot Andriette, Karen Zoid, Laurika Rauch en die Flooze. Die aanbieder…
|
02 Jun 12
Dis 4 jaar later en na geweldige pu…
Music
|
Concerts
book
info
Dis 4 jaar later en na geweldige publieke aanvraag, is Theuns Jordaan en Juanita du Plessis terug met `n splinternuwe vertoning- "Hart vol Drome". Dit beloof om beter, groter en meer hartroerend te wees as die weghol sukses van "Bring jou Hart". Hart vol Drome bevat Theuns en Juanita op hul beste en…
|
01 Jun 12 - 03 Jun 12
Nataniel returns to the Joburg Pro …
Music
|
Afrikaans
book
info
Nataniel returns to the Joburg Pro Musica Theatre with some of his highlights from 2012 and his Black White man woman production as well as new material. New stories in both English and Afrikaans will leave the audience crying with laughter. He shares the stage with planist and Steinway Artist Charl…
|
01 Jun 12 - 21 Jul 12
Lianie May op die verhoog met haar …
Music
|
Afrikaans
book
info
Lianie May op die verhoog met haar polsende treffers soos "Soen my nie meer nie", "Toe stop my hart" en "Lank lewe die liefde" - asook treffers uit die bekende rolprent Platteland, soos "Pleister van my hart" en "Saam is ons beter". Moenie die vertoning misloop nie.
Besoek www.reenproduksies.c. vi…
|
26 May 12
Promotion of the southern Free Stat…
Lifestyle
|
Festivals
book
info
Promotion of the southern Free State area
This annual festival has loads of entertainment lined up - such as wine tasting, wine sales, a gymkhana, mountain bike events, 4x4 competitions, go-carting and agricultural displays
|
24 May 12
Juanita du Plessis is terug en sing…
Not available
book
info
Juanita du Plessis is terug en sing treffers van haar albums Engel van my haart, Wees Lig, Hart vol drome en van die ouer treffers
|
05 Sep 12
It was described as: "Truly a breat…
Delivery options available: Print at home
Music
|
Afri…
book
info
It was described as: "Truly a breathtaking compilation of music, acting, visuals and much more. This has got to be a great first in South Africa. Different? Yes. A new era in music in South Africa? Most definitely yes! A dynamic inspiration for all who dare to experience this. Mel Botes`s visual mus…
|
28 Jul 12
Opskop Promosies bied aan Bobby van…
Music
|
Afrikaans
book
info
Opskop Promosies bied aan Bobby van Jaarsveld & Le-Lue Roode
Bobby van Jaarsveld, ook onlangs aangewys as Cosmo 2012 se sexyste man, is verseker een van die gunsteling Suid Afrikaanse kunstenaars. Kom geniet die aand saam met Bobby en sy volle orkes vir `n onvergeetlike aand van Afrikaanse musiek.…
|
25 Oct 12 - 27 Oct 12
Die eerste keer van 2008:
Bok van…
Music
|
Afrikaans
book
info
Die eerste keer van 2008:
Bok van Blerk toer Natal. Energieke vertoning met Bok van Blerk en sy volle band. Bok sing sy gunsteling treffers soos De la Ray, Afrikanerhart en Tyd om te trek in konsert. Moenie dit misloop nie. www.reenproduksies.co.za
|
24 May 12
Die gehoor kan `n aand verwag waar …
Delivery options available: Print at home
Music
|
Afri…
book
info
Die gehoor kan `n aand verwag waar hy mense op `n wereld reis neem met lekker lag stories, uitspattige kostuums en wereldse musiek. Daar is geen ander kunstenaar in Suid Afrika soos Nataniel. Sy produksies is uniek!
|
25 May 12
Ray Dylan sing al sy treffers: vera…
Music
|
Afrikaans
book
info
Ray Dylan sing al sy treffers: veral van die nuwe CD.Hy sing ook `n paar country trffers. Nog `n konsert aangebied deur Bakgat promosies.
For more information visit: www.bakgatpromosies.co.za
|
31 Aug 12
Na die groot sukses van sy album, N…
Music
|
Afrikaans
book
info
Na die groot sukses van sy album, NET VIR JOU, en die hoofrol in die Afrikaanse Musiekrolprent LIEFLING-DIE MOVIE, kort Bobby van Jaarsveld beslis geen voorstelling nie. Bring die hele familie en al jou vriende vir `n heerlike aand van goeie musiek. Vir meer inlighting stuur gerus `n e-pos aan media…
|
08 Jun 12 - 29 Jun 12
Rudi Claase "Kom ek skryf vir jou `…
Music
|
Afrikaans
book
info
Rudi Claase "Kom ek skryf vir jou `n liedjie " Is die titel van Rudi se 1ste solo albume na meer as 7 jaar en het hy uit daardie treffer pen van hom 5 nuwe juwele laat lewe kry. Die Rudi Claase roos is ook na hom vernoem en sal by alle vertooning bestel kan word. Kom geniet Rudi Claase en Orkes.
|
11 Jun 12 - 12 Jun 12
Vir die eerste keer in die geskiede…
Delivery options available: Print at home
Music
|
Afri…
book
info
Vir die eerste keer in die geskiedenis van St Alban`s College hou hulle `n Afrikaanse produksie. `n Volskaalse produksie kompleet met seuns van hierdie skool wat toneel speel, dans en sing. Beslis `n eerste van sy soort in die Ooste van Pretoria.
Die skrywer en vervaardiger van hierdie produksie…
|
26 May 12
4X4 and outdoor family fees with lo…
Music
|
Afrikaans
book
info
4X4 and outdoor family fees with lots of fun for everybody. Food stalls, flea market, exhibitions, 4X4 skattejag, 4X4 obstacle track, fun walk/run, traditional bazaar, talent show and Mr and Miss Klipkappie.
|
07 Jul 12
Lize Beekman is `n begaafde liedjie…
Music
|
Afrikaans
book
info
Lize Beekman is `n begaafde liedjieskrywer. Sy skilder met woorde en met haar kitaar in die hand, sal sy jou saamneem op n nuwe reis deur ou hartkamers. Sy word al vir jare geken as gehalte luistermusiek wat blywend is. Op 7 Julie tree sy in Knysna op.
|
25 May 12 - 26 May 12
BTE VO1SS in association with The S…
Music
|
Afrikaans
book
info
BTE VO1SS in association with The South African State Theatre, a concert in Afrikaans, celebrating the hits from the past 20 years of Afrikaans music. Songs from artists such as Lucas Maree, Coenie de Villiers, Lize Beekman, Amanda Strydom, Christa Steyn, Ge Korsten and Koos du Plessis to name a fe…
|
24 May 12
Die gewilde groep Ses snare tree by…
Music
|
Afrikaans
book
info
Die gewilde groep Ses snare tree by Centurion Teater op,met onder andere Blackie Swart,Thean Kotze,M.D Greyling,Wouter van De Venter ens.. Ses Snare 2012
|